You are currently browsing the global version of the Keepnet website. Would you like to view the US site?

Visit US site Stay on global site

Nov 10
Kosi Bay Classic (Palm Tree Lodge) Kosi Bay • 10 - 11 November 2023

Kosi Bay Classic (Palm Tree Lodge)

• Hengel tye– 06h00 tot 16h00 op Vrydag 10 en 06h00 tot 15h00 op Saterdag 11de
• Geen lyngewigbeperking nie

• Geen nette of handlyn mag gebruik word nie, geen oewerhengel (lang lyne van die ower af is toegelaat) in die Kompetisie nie.
• Visse (rock salmons & grunters) moet meer as 400 mm meet om te tel, 250mm vir yellowfin bream
• Die puntestelsel sal werk deur u vangs by te voeg via die keepnet-app (beskikbaar
in die iOS-app en Google Play-store), wat outomaties die valideringsproses van die
hengelaar se vangs sal begin. Dit sal dus nodig wees vir elke boot om 'n slimfoon
aan boord te hê wat e-pos funksies het.
• NB!!! Vang rekord indieningstyd sal die plasing van jou inskrywing bepaal
• In die geval dat daar 'n verlies aan sein is, gaan voort met die proses, aangesien die
app die inligting sal opneem en indien sodra die sein herstel is.
• CATCH • RECORD • 
• Sodra 'n vis veilig geland is, sal die hengelaar die mobiele toepassing gebruik om
die lengte van die vis in een deurlopende videogreep op te
neem. Na die suksesvolle vrystelling kan die hengelaar die oorblywende inligting
invoer, insluitend spesie, grootte en hengelaar.

• Indien daar visse met dieselfde lengte ingedien word sal die gewig van die visse geweeg word by Palm Tree Lodge om die wenner te bepaal.

In die Reservaat is u op Isimangaliso eiendom, al die reëls en regulasies van die
EKZNW is op u van toepassing.
U mag nie ‘n boot lanseer op enige plek behalwe waar aangedui is, of u boot op enige
plek laat nie.