You are currently browsing the global version of the Keepnet website. Would you like to view the US site?

Visit US site Stay on global site

Sep 1
Loskopdam Classic 2023 TRIAL Loskopdam • 1 September 2023 - 1 December 2023

Loskopdam Classic 2023 TRIAL

REËLS (boothengel) 1. Geen persoon mag op die boot sonder ‘n reddingsbaadjie wees nie. Geen passasiers, net deelnemers mag op die deelnemende bote wees. 2. Twee visstokke per hengelaar volgens SA Varswater Hengel reëls. 3. Inligtingsboekie moet vertoon word voordat ‘n gelukkige trekking opgëeis word, om klaring te kry van die deelnemer se nommer. 4. Gelukkige trekking strokies moet gedurende inweeg voor die prysuitdeing by die tennisbane teen 16:00 Pryse sal via WhatsApp bekend gestel word. 5. Om vir die gelukkige trekking te kan kwalifiseer, moet alle deelnemers teenwoordig wees en persoonlik jou prys by die Verhoog afhaal. Pryse sal via WhatsApp aangekondig word, pryse wat nie voor 16:00 uur af gehaal word nie, sal verbeur word. 6. Slegs een vis kan genomineer en ingeweeg word per kompetisie. Dieselfde vis kan nie weer ingeweeg word vir ‘n ander kompetisie nie. 7. Geen hengelaar mag oor die kabel by inloop of boeie by krokedil baai gaan of anker nie. 8. Elke hengelaar sal tydens registrasie ‘n identifiseerings bandjie ontvang wat ten alle tye gedra MOET word. ‘n Hengelaar wat tydens die kompetisie en inweeg nie die bandjie dra nie sal gediskwalifiseer word. 9. NB!! LEES ASB Skipper se verantwoordelikheid: Wit Afskrif - Bly by die beampte wat jou registreer Geel Afskrif - Word ingehandig by beamptes by die lanserings gebied nadat die Skipper se boot deursoek is. Blou Afskif - Word na inweeg kamp gebring saam met die inskrywingsboekie van die hele groep as daar ‘n wen vis is. Indien die GEEL AFSKRIF nie in die beampte se besit is in die inweeg kamp nie, is dit ‘n bewys dat die Skipper se boot nie deur ‘n beampte deursoek is nie en die hele boot sal gediskwalifiseer word as daar ‘n wen vis is. 10. Indien die hengelaars vroeg wil vetrek moet die boot in besit wees van die nodige ligte – almal in ‘n werkende toestand. 11. Geen visse mag uit vangnette terug in die dam gegooi word nie. 12. Geldige Skippers- & Hengel lisensie moet getoon word. 13. Geldige Bevoegdheid sertifikaat moet getoon kan word op versoek. 14. Oewer Hengel vind slegs plaas op Marulani se wit gemerkte staanplekke. Die reëls vir oewer hengelaars is dieselfde as boothengel neem kennis dat slegs 2 stokke per hengelaar per wit gemerkte staanplek. 15. Geen kampering langs oewer word toegelaat nie, geen oop vure, geen voerplek mag gemaak word nie, dit sal ontneem word en jy word gediskwalifiseer. RULES (boat angling) 1. No person will be allowed on the boat without any lifejacket. Only participants to be on the boat – no other persons. 2. According to SA Freshwater Regulations – only 2 rods per angler. 3. Information booklets must be presented before any lucky draw prize will be awarded. This is to confirm the participants entry number. 4. Before the prize giving, “lucky draw” slips must be handed in at the tenniscourts during weigh in by 16:00. 5. To be able to qualify for the lucky draw, all participants must be present and personally collect your prize at the Stage. Prizes will be announced via WhatsApp, prizes not collected before 16:00, if not, the prize will be forfeited. 6. Only one fish can be nominated and weighed-in per competition. The same fish cannot be weighed-in for another competition. 7. No participant may cross the cable at inlet or buoys at Crocodile bay and may not anchor to it. 8. Every angler shall receive a wrist band which you always have to wear at all times. If not, you will be disqualified. 9. NB!! PLEASE READ This is the responsibility of the Skipper: White Copy - Remains with the official. Yellow Copy - To be handed to the official at the launching area after the boat has been inspected. Blue Copy - To be presented at weigh-in along with the entry booklet for the whole group if a winning fish is caught. In the event of the YELLOW COPY not being in the possession of the Official at the weigh-in, the boat will be disqualified. The reason being that the boat has not been inspected. 10. If the Skipper would like to launch his boat early, the necessary lights must be in working order. 11. No Fish may be thrown back into the dam from catch nets. 12. Valid Skippers- & Fishing Licenses to be presented. 13. Valid COC Certificate must be shown on request. 14. Shore Fishing takes place only on Marulani's white-marked stands. The rules for shore anglers are the same as boat fishing take note that only 2 rods per angler per white-marked stand. 15. No camping along the shore is allowed, no open fires, no feeding place may be made, it will be taken and you will be disqualified. DANKIE VIR JUL SAMEWERKING – THANK YOU FOR YOUR CO-OPERATION REËLS: • Hierdie kompetisie is oop vir die publiek onderhewig daaraan dat die reg van toegang en deelname streng voorbehou word. • Alle besluite deur die organiseerders en/of beoordelaars, na gelang van die geval sal bindend wees op alle deelnemers. • Geen hengelaars sal toeglaat word om aan die hengelkompetisie deel te neem indien sodanige hengelaar nie die inskrywing vorm ondeteken en voltooi het nie. • Deelname aan die hengelkompetisie vind plaas onderhewig aan die reëls. • Geen uitsonderings van enige aard hoegenaamd sal toepassing vind nie. • Hengelaars onderneem om alle dam en provinsiale reëls te alle tye streng na te kom. Sodanige dam en provinsiale reëls sal op versoek beskikbaar gestel word en hengelaars erken deur die ondertekening van die inskrywings vorm en/of deelname dat hulle kennis dra van die inhoud van sodanige reëls. • Slegs hengelaars wat geregistreer het vir die kompetisie deur die amptelike inskrywings vorm te voltooi en te onderteken mag hengel en slegs sodanige hengelaars sal in aanmerking geneem word vir pryse. • Bote mag Vrydag tot 17:00 op die dam wees. Loskopdam sal gesluit wees vir sosiale hengel op die dag van die kompetisie. GEEN bote sal op die water toegelaat word na sonsondergang nie as gevolg van “poaching” en veiligheid. • Elke hengelaar aanvaar dat streng nakoming van alle reëls wesenlik is en ‘n versuim mag lei tot skorsing en of diskwalifikasie van sodanige skuldige hengelaar. Die reg van die organiseerders om drie beoordelaars aan te wys wat die beoordeling van die hengel kompetisie sal behartig ooreenkomstig die reëls van die kompetisie word aanvaar asook dat die beoordelaars se beslissing na afloop van die kompetisie en daarna soos hieronder uiteengesit bindend op alle hengelaars sal wees. • Verder opvolgend aanvaar alle hengelaars die bevoegdheid van die beoordelaars om wenners aan te wys. Enige hengelaar wat hom/haar self skuldig gemaak het aan enige oortreding/verbreking van enige reël van welke aard ook mag deur die beoordelaars geskors of gediskwalifiseer word, hetsy die wenner en/of wenners reeds aangekondig was of nie. Indien ‘n skorsing/diskwalifikasie deur die beoordelaars geskied na die toekenning van ‘n prys en die oorhandiging daarvan aan sodanige hengelaar sal die betrokke hengelaar verplig wees om onverwyld die prys aan die organiseerders te lewer en indien die prys nie meer bestaan en/of nie meer in besit van sodanige hengelaar is nie, sal sodanige hengelaars verplig wees om die waarde van die prys onverwyld aan die organiseerders te betaal. • Die organiseerders en/of die beoordelaars behou hulself die reg voor om alle wen visse aan wetenskaplike toetse te onderwerp en enige wenner wat aangewys was voor sodanige toetsing te skors/diskwalifiseer indien die toets resultate bepaal dat die sodanige wen vis nie afkomstig was uit die Lopkomdam nie en/of vir enige ander rede van welke aard ook vervat in sodanige verslag en/of die nie nakoming van enige reël. Bedrog deur ‘n hengelaar sal tot summiere skorsing en/of diskwalifikasie aanleiding gee en enige prys reeds toegeken of oorhandig sal onverwyld aan die organiseerders gelewer word deur sodanige hengelaar. Die beoordelaars sal die reg hê om sodanige prys en/of pryse aan die naas wenner toe te ken. • Die toekenning van pryse sal in die uitsluitlike diskrêsie van die beoordelaars wees en geen korrespondensie sal gevoer word nie. Die beslissing van die beoordelaars sal finaal en bindend wees tenoor all hengelaars insluitend wenners. • Die organisasie sal die hengelaar wat homself skuldig gemaak het aan die oortreding van enige reël en/of bedrog, na gelang van die geval onverwyld skriftelik in kennis stel van sodanige verbreking en/of oortreding. Sodanige hengelaar sal oor ‘n reg van appèl beskik na ‘n appèlraad bestaande uit drie lede waarvan een lid van die organiseerders sal wees. • ‘n Hengelaar wat sodanige kennisgewing ontvang het sal geregtig wees om binne tien (10) dae vanaf datum van kennis ‘n skriftelike vertoë te rig aan die appèlraad. In die vertoë sal die hengelaar volledig met die bewering teen hom en alle tersaaklike feite wat deur die appèlraad oorweeg moet word, tydens hul sitting, moet deel. Sou die betrokke hengelaar versuim om binne die periode van 10 dae sy skriftelike vertoë tot die appelraad te rig, sal geag sal word dat hy afstand doen van sy reg op appèl en enige verdere aanspraak op die prys soos toegeken. • Die organiseerders sal geregtig wees, benewens enige ander regte vervat in die reëls om onmiddelik na skorsing en/of diskwalifkasie van ‘n hengelaar onverwyld besit van die prys te neem en dit in bewaring te hou hangende die appèl, waarna die organiseerders geregtig sal wees om die prys na goeddunke te handel. • Elke hengelaar aanvaar dat die beslissing van die beoordelaars en die appèlraad finaal en bindend sal wees en dat geen hengelaar oor die reg sal beskik om enige verdere stappe van welke aard ook al, hetsy uit hoofde van enige gemeenregtlike hersienings bevoegdheid of hof aksie, teen die organiseerders, beoordelaars, die appèlraad en/of die borge in te stel nie. Die hengelaar sal oor geen verdere aanspraak hoegenaam beskik ten aansien van die prys nie. VRYWARING: DEUR DIE ONDERTEKENING VAN DIE INSKRYWINGSVORM EN OF MY DEELNAME AAN DIE HENGEL KOMPETISIE AANVAAR EK HIERMEE ONHERROEPELIK DAT DIE ORGANISEERDERS, BEOORDELAARS EN/OF BORGE VAN HIERDIE KOMPETISIE GEENSINS AANSPREEKLIK SAL WEES VIR ENIGE SKADE VOORTSPRUITEND UIT ENIGE BESERINGS EN/OF SKADE AAN BOTE EN/OF TOERUSTING EN/OF ENIGE ANDER SKADE VAN WELKE AARD WAT OP DIE DAM ONTSTAAN NIE. SONDER OM AFBREEK TE DOEN AAN DIE ALGEMEENHEID VAN DIE VOORGAANDE VRYWARING ONDERNEEM EK DAT MY DEELNAME AAN DIE HENGEL KOMPETISIE OP MY EIE RISIKO GESKIED EN DAT EK EN/OF MY OPVOLGERS IN TITEL EN/OF NASATE GEEN EIS VAN WELKE AARD OOK AL EN HOE DIT OOK AL SOU ONTSTAAN TEEN DIE ORGANISEERDERS EN/OF BEOORDELAARS EN/OF BORGE SAL HÊ NIE. MY DEELNAME GESKIED OP EIE RISIKO EN EK KAN GEEN EIS TEEN DIE ORGANISEERDERS EN/OF BORGE EN/OF BEOORDELAARS INSTEL NIE. Naam & Van/Name & Surname: --------------------------------------------------------------------- Onthou om jou R10 “ Lucky Draw ” kaartjie te koop vir : EERSTE TREKKING n Gasbraaier (ter waarde vam R7000) TWEEDE TREKKING - n Kruiwa met Drank (ter waarde van R 3 000) Trekking vind plaas op die verhoog tydens die Prysuitdeling! Skipper: Naam & Van Name& Surname SWAARSTE KARP/HEAVIEST CARP 1 ste PRYS/1st PRIZE Karp/Carp kg Naam & Van Name& Surname SWAARSTE BABER/HEAVIEST BARBEL 1 ste PRYS/1st PRIZE Baber/Barbel kg Naam & Van Name& Surname JUNIORS 0/16 SWAARSTE KARP/HEAVIEST CARP 1 ste PRYS/1st PRIZE Karp/Carp kg Naam & Van Name& Surname JUNIORS 0/16 SWAARSTE BABER/HEAVIEST BARBEL 1 ste PRYS/1st PRIZE Baber/Barbel kg Naam & Van Name& Surname “LUCKY DRAW” PLAAS IN DIE HOUER BY DIE VERHOOG VOOR 12:00 OP DIE 27STE AUGUSTUS 2022 MUST BE PLACED IN CONTAINER AT THE STAGE BEFORE 12:00 ON THE 27TH AUGUST 2022 (Prizes to be collected before 17:00, if not, it will be forfeited) Naam & Van Name& Surname RULES: • This competition is open to the public subject to the fact that right of admission and participation is strictly reserved. • All decisions by the organizers and/or judges, whatever the case shall be binding on all participants. • No angler will be allowed to take part in the angling competition unless such angler has completed and signed the entry form. • Participation to the angling competition is subject to compliance with the rules of the competition. No exception of whatsoever nature shall be applicable. • Anglers undertake to comply strictly with all the dam and provincial rules. Such dam and provincial rules will be made available on request and the anglers admit that by signing the entry form and/or participating, that they have knowledge of the contents of such rules. • Only anglers that registered for the competition by completing and signing the official entry form will be allowed to angle and only such anglers will be taken into consideration for the prizes of the competition. • Boats may be on the dam on Friday until 17:00. Loskopdam will be closed for social angling during the duration of the competition. No Boats will be allowed on the water after sunset or during the night due to “poaching” and safety precautions. • Every angler accepts that strict compliance to all rules is material and that a failure to comply with such rules may lead to suspension or disqualification of such guilty anglers. The right of the organizers to appoint three judges to judge the angling competition in accordance with the rules of the competition is accepted, as well as the fact that the decision of the judges after the competition or thereafter as set out hereafter shall be binding to all anglers. • Furthermore all anglers accept the ability and right of the judges to appoint the winners. Any angler who makes him/herself guilty of any breach/transgression of any rule of whatsoever nature may be suspended or disqualified by the judges, whether the winner and/or winners have already been announced or not. In the instance that a suspension/disqualification by the judges after the announcement and the prize giving of such prize to such angler, then the relevant angler will be obliged to return the prize to the organizers with immediate effect and in the event that the prize does not exist anymore and/or not in the possession of such angler anymore, then such angler shall be obliged to pay the value of such prize to the organizers with immediate effect. • The organizers and/or the judges reserve the right to send all winning fish for scientific testing and any winner announced prior to such testing may be suspended/disqualified. If the test result indicate that such winning fish wasn’t caught in the Loskop dam and for any other reason of whatsoever nature set out in such scientific report and/or the non-compliance to any of the rules. Fraud by angler shall lead to immediate suspension and/or disqualification and any prize already announced and handed to such person shall be returned to the organizers with immediate effect by such angler. The judges will have the right to grant such a prize and or prizes to the runner-up in the relevant competition. • The judging and announcement of prizes shall be at the sole discretion of the judges and no correspondence will be done in this respect. The judgement by the judges shall be final and binding on all anglers including all winners. • The organizers shall notify the angler making himself guilty of any transgression of any rule and-or fraud, whatever the case may be, immediately once they become aware of such transgression and/or fraud. Such angler shall have the right to appeal to an appeal board existing of three members of which one member will be from the organisers. An angler who receives such notice shall be entitled to lodge a written representation to the appeal board. In his representation the angler will deal comprehensively with the allegation against him and as well as all relevant facts to be considered by the appeal board, during their hearing. Should the relevant angler fail to lodge his written representation within a period of 10 (ten) days to the appeal board, his behaviour shall be construed as a waiver of his right to appeal as well as his claim to such prize. • The organizers shall be entitled, notwithstanding any of the other rights granted to them in the rules, to immediately after suspension and/or disqualification of an angler take possession of such prize and keep the prize in safe keeping pending the outcome of the appeal where after the organizers shall be entitled to deal with the prize in their own discretion. • Each angler accept the decision of the judges and the appeal board as final and binding and no angler will have the right to take any further steps of whatsoever nature, whether such steps entails any common law reviewing ability or court action, against the organizers, the judges, the appeal board and/or the sponsors. The angler shall have no further claim of whatsoever nature in respect of such prize. INDEMNITY: THROUGH MY SIGNATURE ON THE ENTRY FORM AND/OR MY PARTICIPATION TO THE ANGLING COMPETITION, I HEREWITH IRREVOCABLY ACCEPT THAT THE ORGANIZERS, JUDGES AND/OR SPONSORS OF THIS COMPETITION UNDER NO CIRCUMSTANCES WILL BE LIABLE FOR ANY DAMAGES FOLLOWING FROM ANY INJURY AND/OR DAMAGE TO BOATS AND/OR EQUIPMENT AND/OR ANY OTHER DAMAGE OF WHATSOEVER NATURE TAKING PLACE DURING THE ANGLING COMPETITION. WITHOUT DEROGATING TO THE GENERAL NATURE OF THE AFORESAID INDEMNITY I UNDERTAKE THAT MY PARTICIPATION TO THE ANGLING COMPETITION SHALL BE AT MY OWN RISK AND THAT NEITHER MYSELF AND/OR MY FOLLOWERS IN THE TITLE AND/OR CHILDREN SHALL HAVE ANY CLAIM OF WHATSOEVER NATURE AND HOW EVER SUCH CLAIM WOULD ARISE AGAINST THE ORGANISERS AND/OR JUDGES AND/OR SPONSORS. MY PARTICIPATION IS SOLELY ON OWN RISK AND I SHALL NOT BE ENTITLED TO CLAIM AGAINST THE ORGANIZERS AND/OR JUDGES AND/OR SPONSORS.